Studiehulp
Droom


Droom

Een manier waardeur God sy wil openbaar aan mans en vroue op aarde. Nie alle drome is egter openbaringe nie. Geïnspireerde drome is die vrug van geloof.