Skrifture
Leer en Verbonde 2


Afdeling 2

’n Uittreksel uit Joseph Smith se geskiedenis betreffende die woorde van die engel Moroni aan Joseph Smith die Profeet, terwyl in die huis van die Profeet se vader te Manchester, New York, op die aand van 21 September 1823. Moroni was die laaste van talle geskiedskrywers wat die kroniek gemaak het wat nou voor die wêreld is as die Boek van Mormon. (Vergelyk Maleági 4:5–6; asook afdelings 27:9; 110:13–16; en 128:18.)

1, Elía sal die priesterskap openbaar; 2–3, Die beloftes van die vaders word geplant in die harte van die kinders.

1 Kyk, Ek sal aan julle die Priesterskap openbaar, deur die hand van aElía die profeet, voor die koms van die bgroot en vreeslike dag van die Here.

2 En ahy sal in die harte van die kinders die bbeloftes plant wat gemaak is aan die vaders, en die harte van die kinders sal keer tot hul vaders.

3 Indien dit nie so was nie, sou die hele aarde volkome verwoes word by sy koms.