Skrifture
Leer en Verbonde 116


Afdeling 116

’n Uittreksel uit Joseph Smith se geskiedenis wat ’n openbaring oorvertel wat aan Joseph Smith die Profeet, naby Wight se Veerboot, op ’n plek genaamd Spring Hill, Daviess-distrik, Missouri gegee is, Mei of Junie 1838.

1 Spring Hill is deur die Here as Adam-ondi-Ahman benoem, omdat, het Hy gesê, dit die plek is waar Adam sy volk sal kom besoek, of die Oue van Dae sal sit, soos deur Daniël die profeet gespreek is.