Skrifture
Leer en Verbonde 117


Afdeling 117

Openbaring gegee deur Joseph Smith die Profeet, te Far West, Missouri, 8Ā Julie 1838, aangaande die onmiddellike pligte van William Marks, NewelĀ K. Whitney, en Oliver Granger.

1ā€“9, Die Here se diensknegte moet nie stoflike dinge begeer nie, want ā€œwat is besittings in die oĆ« van die Here?ā€; 10ā€“16, Hulle moet kleinlikheid van siel versaak, en hulle opofferings sal heilig wees vir die Here.

1 Voorwaar, so sĆŖ die Here aan my dienskneg William Marks, en ook aan my dienskneg NewelĀ K. Whitney, laat hulle hul sake spoediglik afhandel en vanaf die land Kirtland reis, voor Ek, die Here, weer sneeu stuur op die aarde.

2 Laat hulle ontwaak, en opstaan, en uitkom, en nie talm nie, want Ek, die Here, gebied dit.

3 Daarom, indien hulle talm, sal dit nie goed gaan met hulle nie.

4 Laat hulle bekeer van al hulle sondes, en van al hulle hebsugtige begeertes, voor My, sĆŖ die Here; want wat is besittings in my oĆ«? sĆŖ die Here.

5 Laat die eiendomme van Kirtland verkoop word om die skuld te vereffen, sĆŖ die Here. Laat hulle gaan, sĆŖ die Here, en wat ook al oorbly, laat dit in julle hande bly, sĆŖ die Here.

6 Want besit Ek nie die voƫls van die hemel, en ook die visse van die see, en die diere van die berge nie? Het Ek nie die aarde gemaak nie? Hou Ek nie die lotgevalle van al die leƫrs van die nasies van die aarde nie?

7 Daarom, sal Ek nie die verlate plekke laat bot en bloei, en om in oorvloed voort te bring nie? sĆŖ die Here.

8 Is daar nie genoeg plek op die berge van Adam-ondi-Ahman, en op die vlaktes van Olaha Shineha, of die land waar Adam gewoon het nie, sodat julle dĆ­t sou begeer wat slegs ā€™n druppel is, maar die meer gewigtige sake verwaarloos?

9 Daarom, kom op hierheen na die land van my volk, naamlik Sion.

10 Laat my dienskneg William Marks getrou wees oor ā€™n paar dinge, en hy sal ā€™n heerser oor vele wees. Laat hom presideer in die midde van my volk in die stad Far West, en laat hom geseĆ«nd wees met die seĆ«ninge van my volk.

11 Laat my dienskneg NewelĀ K. Whitney hom skaam oor die NikolaĆÆete-bende en van al hulle geheime gruwels, en van al sy kleinlikheid van siel voor My, sĆŖ die Here, en opkom na die land Adam-ondi-Ahman, en ā€™n biskop wees vir my volk, sĆŖ die Here, nie in naam nie, maar in daad, sĆŖ die Here.

12 En verder, Ek sĆŖ vir julle, Ek onthou my dienskneg Oliver Granger; kyk, voorwaar Ek sĆŖ vir hom dat sy naam in heilige herinnering gehou sal word van geslag tot geslag, vir ewig en ewig, sĆŖ die Here.

13 Daarom, laat hom hom met erns beywer vir die aflossing van die Eerste Presidensie van my Kerk, sĆŖ die Here; en wanneer hy val, sal hy weer opstaan, want sy opoffering sal vir My meer heilig wees as sy aanwas, sĆŖ die Here.

14 Daarom, laat hom spoediglik hierheen opkom, na die land Sion; en in my eie bepaalde tyd sal hy ā€™n handelaar vir my Naam gemaak word, sĆŖ die Here, tot die voordeel van my volk.

15 Daarom, laat niemand my dienskneg Oliver Granger verag nie, maar laat die seƫninge van my volk op hom wees vir ewig en ewig.

16 En verder, voorwaar Ek sĆŖ vir julle, laat al my diensknegte in die land Kirtland die Here hulle God onthou, en ook my huis, om dit heilig te hou en te bewaar, en om die geldwisselaars te verdryf in my eie bepaalde tyd, sĆŖ die Here. Dit is so. Amen.