Skrifture
Leer en Verbonde 131


Afdeling 131

Onderrig deur Joseph Smith die Profeet, gegee te Ramus, Illinois, 16Ā en 17Ā Mei 1843.

1ā€“4, Die selestiale huwelik is noodsaaklik vir verheffing in die hoogste hemel; 5ā€“6, Hoe die mens tot die ewige lewe verseĆ«l word, word verduidelik; 7ā€“8, Alle gees is materie.

1 In die selestiale heerlikheid is daar drie hemele of grade;

2 En om die hoogste te bereik, moet ā€™n mens tot hierdie orde van die priesterskap toetree [bedoelende die nuwe en ewigdurende verbond van die huwelik];

3 Indien hy dit nie doen nie, kan hy dit nie bereik nie.

4 Hy mag die ander binnegaan, maar dit is die einde van sy koninkryk; hy kan nie ā€™n vermeerdering hĆŖ nie.

5 (17Ā Mei 1834.) Die meer vaste woord van profesie beteken dat ā€™n mens weet dat hy verseĆ«l is tot die ewige lewe, deur openbaring en die gees van profesie, deur die mag van die Heilige Priesterskap.

6 Dit is onmoontlik vir ā€™n mens om in onkunde gered te word.

7 Daar is nie iets soos onstoflike materie nie. Alle gees is materie, maar dit is fyner of suiwerder, en kan slegs onderskei word deur reiner oƫ.

8 Ons kan dit nie sien nie; maar wanneer ons liggame gereinig word, sal ons sien dat dit alles materie is.