Studiehulp
9. Tempel van Herodes


9. Tempel van Herodes

Beeld
foto 9

Hierdie foto toon ’n model van die tempel van Herodes (1:50 skaal) soos wat dit vermoedelik was in 67 n.C. Die muur om die tempelkompleks omring die Heilige wat die Allerheiligste, die heilige plek, en die drie groot howe bevat.

Betekenisvolle Gebeure: Josef en Maria het met die kind Jesus na die tempel gegaan om Hom voor te stel (Lk. 2:22–38). Die Saligmaker het in die tempel onderrig op die ouderdom van 12 (Lk. 2:41–46). Die Saligmaker het geldwisselaars uit die tempel gejaag (Matt. 21:12–13) en geprofeteer aangaande die vernietiging van die tempel (Matt. 24:1–2). ’n Toekomstige tempel sal in Jerusalem gebou word (Eség. 40–48; Sag. 8:7–9). (Sien GS Tempel, Huis van die Here.)