Studiehulp
25. Jordaanrivier


25. Jordaanrivier

Beeld
foto 25

Die Jordaanrivier begin noord van die See van Galiléa, vloei daarin, en stroom verder suid na die Dooie See. Hierdie foto is geneem naby die rivier se uitvloei van die See van Galiléa.

Betekenisvolle Gebeure: Lot het die vlaktes van die Jordaan vir homself gekies (Gén. 13:10–11). Josua het die waters verdeel om die Israeliete in staat te stel om die beloofde land binne te gaan (Jos. 3:13–17; 4:1–9, 20–24). Elía en Elísa het die waters verdeel (2 Kon. 2:5–8, 12–14). Naäman is van melaatsheid genees (2 Kon. 5:1–15). Johannes die Doper het baie mense gedoop, insluitende die Saligmaker (Matt. 3:1–6, 13–16). (Sien GS Jordaanrivier.)