Studiehulp
22. Berg Tabor


22. Berg Tabor

Beeld
foto 22

Noordwestelike uitsig na Berg Tabor. Die laagland om Berg Tabor is deel van die Jísreël-vallei. Násaret lê in die heuwels naby Berg Tabor.

Betekenisvolle Gebeure: Debóra en Barak het die magte van die Here byeengebring teen Jabin, koning van Hasor (Rigt. 4:4–14). Berg Tabor is een van die tradisionele liggings van die Transfigurasie van die Saligmaker (Matt. 17:1–9); die ander is Berg Hermon. (Sien GS Transfigurasie.)