Studiehulp
32. Eiland van Patmos


32. Eiland van Patmos

Beeld
foto 32

Patmos, ’n eiland in die Egeïese See waarheen Johannes verban is (Openb. 1:9). Volgens oorlewering het hy daar in die marmersteengroewe gewerk.

Betekenisvolle Gebeurlikheid: Johannes het die groot visioen bekend as die Apokalips (boek van Openbaring) gehad. Die Here het hom beveel om dit aan die sewe gemeentes in Asië te stuur (Openb. 1:11).