Studiehulp
3. Woestyn van Judéa


3. Woestyn van Judéa

Beeld
foto 3

Die woestyn van Judéa is geleë oos van Jerusalem en daal af na die Dooie See.

Betekenisvolle Gebeure: Die woestyn van Judéa was ’n belangrike toevlugsoord in baie tydperke van die vroeë geskiedenis. Dawid het vir Koning Saul weggekruip (1 Sam. 26:1–3). Jesus het vir 40 dae en 40 nagte gevas (Matt. 4:1–11; Mark. 1:12–13). Jesus het dié roete van Jerusalem na Jérigo gebruik as die agtergrond vir die gelykenis van die barmhartige Samaritaan omdat daardie area gevaarlik was vir diegene wat alleen gereis het (Lk. 10:25–37). (Sien GS Dooie See.)