Studiehulp
4. Kades-Barnéa


4. Kades-Barnéa

Beeld
foto 4

Hierdie is ’n noord-oostelike uitsig van die groot woestynvallei (ook genoem ’n wadi) waar Kades-Barnéa geleë is. Die stroom wat hier vloei gedurende die reënseisoen maak dit ’n goed-benatte en vrugbare plek in die Zinwoestyn.

Betekenisvolle Gebeure: Hierdie is die waarskynlike plek vanwaar Moses 12 manne gestuur het om die land Kanaän te bespied (Núm. 13:17–30). Dit dien as ’n basiskamp vir die Israeliete gedurende 38 van amper 40 jaar se dwaling in die woestyn (Deut. 2:14). Mirjam het daar gesterwe en is daar begrawe (Núm. 20:1). Dit is waar Korag oproer maak, waar die die mense murmureer, en Aäron se staf bloei (Núm. 16–17). Hier naby het Moses ’n rots geslaan en water het uitgekom (Núm. 20:7–11).

Druk