Studiehulp
12. Tuin van Getsémané


12. Tuin van Getsémané

Beeld
foto 12

Hierdie foto van ’n ou olyfboom is geneem op ’n plek waar, volgens oorlewering, die Tuin van Getsémané geleë was. Die Saligmaker het hier naby gebid nadat Hy die bo-kamer verlaat het op die aand van sy verloëning.

Betekenisvolle Gebeure: Hier het die lyding van Jesus Christus begin vir die sondes van die mensdom (Matt. 26:36–44; Mark. 14:32–41; L&V 19:16–19). Ná sy gebed is Hy verloën deur Judas Iskáriot en sy dissipels het Hom tydelik verlaat na Hy gevange geneem is in die tuin (Mark. 14:50). (Sien GS Getsémané).

Druk