Studiehulp
5. Grafte van die Patriarge


5. Grafte van die Patriarge

Beeld
foto 5

Hierdie gebou, een van die mees bekendes in die Heilige Land, is opgerig in Hebron deur Koning Herodes bo-op die tradisionele terrein van die grot van Magpéla, wat deur Abraham gekoop is vir ’n familiebegraafplek (Gén. 23).

Betekenisvolle Gebeure: Begraafplek van Sara (Gén. 23) en Abraham (Gén. 25:9). Isak, Rebekka en Lea is ook hier begrawe (Gén. 49:30–31). Jakob se liggaam is van Egipte na Kanaän gebring en in die grot begrawe (Gén. 50).