Studiehulp
Oorsig


Oorsig

Onderstaande kaart toon die ligging van die foto’s in hierdie gedeelte. Op die volgende bladsye word elke genommerde foto vergesel van ’n kort beskrywing van die ligging. Betekenisvolle skriftuurlike gebeure van daardie area word dan gelys saam met die skriftuurverwysings sodat u kan weet waar om meer te lees oor daardie gebeure.

  1. Nylrivier en Egipte

  2. Berg Sinai (Horeb) en die Sinaiwoestyn

  3. Woestyn van Judéa

  4. Kades-Barnéa

  5. Grafte van die Patriarge

  6. Heuwelland van Judéa

  7. Betlehem

  8. Jerusalem

  9. Tempel van Herodes

  10. Trappe na die Tempel

  11. Olyfberg

  12. Tuin van Getsémané

  13. Gólgota

  14. Tuingraf

  15. Jérigo

  16. Silo

  17. Sigem

  18. Dotan in Samaría

  19. Cesaréa en die Vlakte van Saron na Karmel

  20. Joppe

  21. Jísreël Vallei

  22. Berg Tabor

  23. See van Galiléa en die Berg van Saligsprekinge

  24. Kapérnaüm

  25. Jordaanrivier

  26. Cesaréa-Filíppi

  27. Násaret

  28. Dan

  29. Athene

  30. Korinthe

  31. Éfese

  32. Eiland van Patmos

Beeld
oorsigkaart

N

Griekeland

Middellandse See

Israel

Egipte

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32