Studiehulp
1. Heilige Woud


1. Heilige Woud

Beeld
foto 1

Die Heilige Woud is geleë in Palmyra en Manchester-woongebiede, New York. Hierdie woud is geleë net wes van waar die Smith-familie se klein houthuisie in 1820 geleë was.

Betekenisvolle Gebeurlikheid: Die verskyning van God die Vader en sy Seun, Jesus Christus, aan die Profeet Joseph Smith het in hierdie woud plaasgevind (JS—G 1:14–20).