Studiehulp
7. Newel K. Whitney en Kie se Winkel


7. Newel K. Whitney en Kie se Winkel

Beeld
foto 7

Die winkel van Newel K. Whitney het ’n belangrike rol in die geskiedenis van die Kerk in Kirtland gespeel. Joseph en Emma Smith het hier gewoon vir ’n kort rukkie. Verskeie betekenisvolle openbarings is hier ontvang. Die Skool van die Profete is in die winkel gehou van 24 Januarie 1833 tot iewers in April 1833.

Betekenisvolle Gebeure: Die Profeet Joseph Smith het die openbaring van die Woord van Wysheid ontvang (L&V89). Hy het baie van die werk aan die Joseph Smith-vertaling van die Bybel (JSV) hier gedoen.