Studiehulp
Inleiding


Kerkgeskiedenisfoto’s

Hierdie foto’s van belangrike plekke in die Kerkgeskiedenis toon die gebiede waar die vroeë Heiliges van die Laaste Dae gewandel het, waar moderne profete geleef en onderrig het, en waar baie skriftuurlike gebeure plaasgevind het.