Studiehulp
4. Grandin-drukpers en Drukkery


4. Grandin-drukpers en Drukkery

Beeld
foto 4

Die gerestoureerde drukkery van Egbert B. Grandin in Palmyra, New York, waar die eerste uitgawe van die Boek van Mormon in 1830 gepubliseer is. Martin Harris het sy plaas beswaar en ’n gedeelte daarvan verkoop om die koste van die druk van 5,000 kopieë te betaal. Setwerk het in Augustus 1829 begin, en voltooide kopieë was beskikbaar op 26 Maart 1830.

Betekenisvolle Gebeurlikheid: Martin Harris is gebied om vryelik van sy besittings te gee om die skuld vir die druk van die Boek van Mormon te betaal (L&V 19:26–35).