Studiehulp
12. Liberty-gevangenis


12. Liberty-gevangenis

Beeld
foto 12

Die gevangenis in Liberty, Missouri, ongeveer 1878. Joseph Smith en vyf ander broers is onregverdiglik gevange gehou binne die 1,2 meter dik mure vanaf 1 Desember 1838 tot 6 April 1839. (Sidney Rigdon is vrygelaat aan die einde van Februarie.) Beperk tot die laer vlak of kerkergedeelte van die gebou, het hulle op die koue klip, bedek met strooi, geslaap met min lig en skrale beskerming teen die koue winter.

Betekenisvolle Gebeure: Die Profeet Joseph wat gepleit het vir die duisende Heiliges van die Laaste Dae wat uit Missouri verdryf is, het ’n antwoord op sy gebed ontvang wat hy in ’n brief aan die verbande Heiliges neergepen het (L&V 121–123).