Studiehulp
16. Carthage-gevangenis


16. Carthage-gevangenis

Beeld
foto 16

Die gevangenis in die dorp Carthage, Illinois.

Betekenisvolle Gebeure: Joseph Smith en sy broer Hyrum het na Carthage gery op 24 Junie 1844. Hulle is in hierdie gevangenis gewerp op 25 Junie op valse aanklagte van hoogverraad. Op 27 Junie het ’n bende met swartgemaakte gesigte die gevangenis bestorm. Beide Joseph en Hyrum is doodgeskiet en John Taylor is verskeie kere gewond. Verbasingwekkend is Willard Richards nie beseer nie.