Studiehulp
3. Houthuis van Joseph Smith Snr.


3. Houthuis van Joseph Smith Snr.

Beeld
foto 3

Replika van die Joseph Smith Snr.-huis, gebou op die terrein van die oorspronklike houthuis naby Palmyra, New York. Die Smith familie het die oorspronklike 1½-verdieping van ruwe houtpale gebou kort na hulle aankoms in Palmyra. Die familie het hier gewoon van 1819 tot 1825.

Betekenisvolle Gebeure: Die Profeet Joseph Smith het die Bybel in hierdie huis bestudeer toe hy geworstel het met die vraag watter kerk reg is (JS—G 1:11–13). Moroni het aan Joseph verskyn en hom van die Boek van Mormon plate vertel (JS—G 1:30–47).