3. Die New York, Pennsilvanië en Ohio-gebied van die VSA
N
Toronto
Ontario-meer
Rochester
Huron-meer
Erie-kanaal
Palmyra
Mendon
Buffalo
Fayette
Manchester
South Bainbridge
Perrysburg
Freedom
Finger-mere
Colesville
New York
Joseph Knight Snr.-huis
Erie-meer
Kanada
Joseph Smith Jr.-huis
VSA
Thompson
Susquehanna-rivier
Harmony
Cleveland
Kirtland
Pennsilvanië
Ohio
Amherst
Orange
Hiram
Kilometer
0 50 100 150 200
A B C D E F G G
1 2 3 4
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
-
South Bainbridge Joseph Smith Jr. en Emma Hale is hier getroud op 18 Januarie 1827 (sien JS—G 1:57).
-
Colesville Die eerste tak van die Kerk is georganiseer by die huis van Joseph Knight Snr. in Colesville-woongebied, in 1830.
-
Joseph Smith Jr.-huis in Harmony Baie van die vertaalwerk van die Boek van Mormon is hier voltooi. Die priesterskap is daar naby in 1829 herstel (sien L&V 13; 128:20; JS—G 1:71–72).
-
Fayette Die Drie Getuies het die goue plate en die engel Moroni hier gesien (L&V 17). Die Boek van Mormon vertaling is hier voltooi in Junie 1829. Die Kerk is hier georganiseer op 6 April 1830 (sien L&V 20–21).
-
Mendon Vroeëre woning van Brigham Young en Heber C. Kimball.
-
Kirtland Sendelinge wat na die Lamaniete gestuur is, het hier in 1830 vertoef en Sidney Rigdon en andere in die Kirtland area gedoop. Dit was die hoofkwartier van die Kerk van 1831 tot 1838. Die eerste tempel van hierdie tydvak is in Kirtland gebou en is toegewy op 27 Maart 1836 (sien L&V 109).
-
Erie-kanaal Die drie takke van die Kerk in New York (Colesville, Fayette en Manchester) het via die Erie-kanaal en die Erie-meer na Kirtland, Ohio geïmmigreer in April en Mei 1831.
-
Hiram Joseph en Emma het hier gewoon vanaf September 1831 tot September 1832. Joseph en Sidney Rigdon het hier gewerk aan die Joseph Smith-vertaling van die Bybel (JSV). Openbarings wat hier ontvang is: D&C 1; 65–71; 73; 76–77; 79–81; 99; 133.
-
Amherst Joseph Smith is geonderskraag as President van die Hoëpriesterskap op 25 Januarie 1832 (Sien L&V 75).
-
Toronto Huis van John Taylor, derde President van die Kerk, en Mary Fielding Smith, vrou van Hyrum Smith.