Studiehulp
Kerkgeskiedeniskaart-indeks


Kerkgeskiedeniskaart-indeks

Die kaartindeks kan u help om ’n spesifieke plek op die kaarte te vind. Elke inskrywing sluit die kaartnommer in gevolg deur die ruitverwysing bestaande uit ’n letter-nommer kombinasie. Byvoorbeeld, die ligging van Fort Hall word aangedui as 6:B1—dit is, kaart 6, blokkie B1. U kan spesifieke blokkies op elke kaart vind deur te verwys na die koördinate aan die bokant en sykant van daardie kaart. Alternatiewe name van plekke word in hakies gelys, byvoorbeeld Council Bluffs (Kanesville).