Studiehulp
6. Die Weswaartse Beweging van die Kerk


6. Die Weswaartse Beweging van die Kerk

Beeld
Kerkgeskiedeniskaart 6

N

Kanada

New York

Oregon-gebied

Indiaanse Grondgebied

Fayette

New York City

Snake-rivier

Fort Hall

Fort Bridger

North Platte-rivier

Stille Oseaan

Fort Laramie

Winter Quarters

Iowa

Pennsilvanië

4 Feb. 1846 Vaart van die skip Brooklyn begin

Council Bluffs

Illinois

Indiana

Kirtland

San Francisco

Kalifornië Roete

Great Salt Lake

Salt Lake City

South Platte-rivier

Nauvoo

Philadelphia

Fort Leavenworth

Far West

Ohio

Washington, D.C.

Atlantiese Oseaan

Sacramento

Quincy

Liberty

Kalifornië

Meksiko

Pueblo

Arkansas-rivier

Independence

Die skip Brooklyn het in Yerba Buena (San Francisco) op 31 Julie 1846 aangekom

Los Angeles

Missouri

Santa Fe

Canadian-rivier

Indiaanse Grondgebied

San Bernardino

Mission San Luis Rey

Gila-rivier

Rio Grande

Pecos-rivier

San Diego

Tucson

Sleutel

Roete van die Mormoonse Bataljon

Weswaartse roete van die Heiliges

Roete van die skip Brooklyn

Kilometer

0 150 300 450 600

A B C D E F G H

1 2 3 4

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

  1. Fayette Die Profeet Joseph Smith het van Fayette na Kirtland, Ohio vertrek in Januarie 1831. Die drie New York takke (Fayette, Colesville en Manchester) het in April en Mei 1831 gevolg na die Here se bevel om te versamel (sien L&V 37–38).

  2. Kirtland Die hoofkwartier van die Kerk was hoofsaaklik in Kirtland van 1831 to 1838.

  3. Independence Die Here het Independence (in Jackson-distrik, Missouri) geïdentifiseer as die middelpunt van Sion in Julie 1831 (sien L&V 57:3). Bendes het die Heiliges uit Jackson-distrik in November 1833 gedwing.

  4. Liberty Die Heiliges van Jackson-distrik het in Clay-distrik vergader van 1833–1836, waarna hulle weer moes vertrek. Die Profeet Joseph Smith en vyf ander was hier onregverdiglik in die gevangenis opgesluit van Desember 1838 tot April 1839.

  5. Far West ’n Toevlugsoord is hier vir die Heiliges gevestig 1836–1838. Dit was die hoofkwartier van die Kerk in 1838. In 1838–1839 was die Heiliges genoodsaak om na Illinois te vlug.

  6. Nauvoo Die hoofkwartier van die Kerk 1839–1846. Na die marteldood van die Profeet en sy broer Hyrum, het die Heiliges weswaarts getrek.

  7. Council Bluffs Die pioniers het hier gearriveer in Junie 1846. Lede van die Mormon Battalion het op 21 Julie 1846 vertrek onder leiding van James Allen.

  8. Winter Quarters ’n Belangrike tydelike nedersetting, 1846–1848. Die voorhoede-geselskap onder leiding van President Brigham Young het na die Weste vertrek April 1847.

  9. Fort Leavenworth Die Mormoonse Bataljon is hier uitgerus voor hulle die mars weswaarts onderneem het in Augustus 1846.

  10. Santa Fe Philip Cooke het die Mormoonse Bataljon aangevoer terwyl dit hiervandaan gemarsjeer het, 19 Oktober 1846.

  11. Pueblo Drie afdelings met siekes van die Mormoonse Bataljon is beveel om na Pueblo te gaan om te herstel, waar hulle die winter van 1846–1847 met die Heiliges van Mississippi deurgebring het. Hierdie groepe het die Salt Lake-vallei in Julie 1847 binnegegaan.

  12. San Diego Die Mormoonse Bataljon het sy mars van 3,200 kilometer hier voltooi op 29 Januarie 1847.

  13. Los Angeles Die Mormoonse Bataljon is hier ontbind op 16 Julie 1847.

  14. Sacramento Sommige ontslane bataljonlede het hier gewerk asook by Sutter se Meule verder oos op die American-rivier. Hulle was teenwoordig toe goud in Januarie 1848 ontdek is.

  15. Salt Lake City Hoofkwartier van die Kerk vanaf 1847 tot nou toe. Brigham Young het in die Salt Lake-vallei aangekom op 24 Julie 1847.