1. Noordoostelike Verenigde State
N
Kanada
Verenigde State
Vermont
Connecticut-rivier
Maine
Tunbridge
Sharon
Ontario-meer
Norwich
Lebanon
New Hampshire
Gilsum
Palmyra
Fayette
Whitingham
Manchester
Albany
New York
Topsfield
Salem
Finger-mere
Boston
South Bainbridge
Colesville
Massachusetts
Harmony
Connecticut
Rhode Island
Pennsilvanië
Hudson-rivier
New Jersey
New York
Atlantiese Oseaan
Susquehanna-rivier
Delaware-rivier
Philadelphia
Kilometer
0 50 100 150 200
A B C D
1 2 3 4
1
2
3
4
5
6
7
8
9
-
Topsfield Die geboorteplek van Joseph Smith Snr., gebore 12 Julie 1771.
-
Gilsum Lucy Mack is hier gebore, 8 Julie 1775.
-
Tunbridge Joseph Smith Snr. en Lucy Mack is hier getroud, 24 Januarie 1796.
-
Whitingham Die geboorteplek van Brigham Young, gebore 1 Junie 1801.
-
Harmony Emma Hale is gebore in Harmony-woongebied, 10 Julie 1804.
-
Sharon Joseph Smith Jr. is hier gebore, 23 Desember 1805 (sien JS—G 1:3).
-
Lebanon Die Smith familie het in die Lebanon-woongebied gewoon van 1811 tot 1813, gedurende welke tyd Joseph Smith Jr. ’n reeks operasies op sy been ondergaan het.
-
Norwich Die Smith familie het hier gewoon van 1814 tot 1816 voordat hulle na Palmyra getrek het.
-
Palmyra Die Smith familie het hierheen getrek in 1816 (sien JS—G 1:3).