Korihor, die Antichris, bespot Christus, die Versoening, en die gees van profesie—Hy leer dat daar geen God is nie, geen val van die mens, geen straf vir sonde nie, en geen Christus nie—Alma getuig dat Christus sal kom en dat alle dinge daarop dui dat daar ’n God is—Korihor eis ’n teken en word stomgeslaan—Die duiwel het aan Korihor verskyn as ’n engel en hom geleer wat om te sê—Korihor word vertrap en sterf. Ongeveer 76–74 v.C.