Studiehulp
JSV, Lukas 23


JSV, Lukas 23:35. Vergelyk Lukas 23:34

Jesus vra vergifnis vir die Romeinse soldate wat Hom kruisig.

35 Toe sê Jesus, Vader, vergewe hulle; want hulle weet nie wat hulle doen nie (Bedoelende die soldate wat Hom gekruisig het,) en hulle het sy klere verdeel en die lot gewerp.