Studiehulp
JSV, Lukas 18


JSV, Lukas 18:27. Vergelyk Lukas 18:27

Om op rykdomme te vertrou, verhoed ’n persoon om die koninkryk van God binne te gaan.

27 En Hy het vir hulle gesê, Dit is onmoontlik vir hulle wat op rykdomme vertrou om die koninkryk van God binne te gaan; maar hy wat die dinge wat van hierdie wêreld is, versaak, is dit moontlik deur God dat hy mag binnegaan.