Studiehulp
JSV, Deuteronómium 10


JSV, Deuteronómium 10:2. Vergelyk Deuteronómium 10:2

Op die eerste stel tafels openbaar God die ewigdurende verbond van die heilige priesterskap.

2 En Ek sal op die tafels die woorde skryf wat op die eerste tafels was wat jy gebreek het, behalwe die woorde van die ewigdurende verbond van die heilige priesterskap en jy sal hulle in die ark plaas.