Skrifture
Faksimilee 1


’n Faksimilee van die Boek van Abraham

No. 1

Beeld
Faksimilee 1

Verduideliking

Fig. 1. Die Engel van die Here.

Fig. 2. Abraham vasgebind op ’n altaar.

Fig. 3. Die afgodepriester van Élkena poog om Abraham te offer as ’n offerande.

Fig. 4. Die altaar vir offerande deur die afgodepriesters wat voor die gode van Élkena, Libna, Magmakra, Koras, en Farao staan.

Fig. 5. Die afgod van Élkena.

Fig. 6. Die afgod van Libna.

Fig. 7. Die afgod van Magmakra.

Fig. 8. Die afgod van Koras.

Fig. 9. Die afgod van Farao.

Fig. 10. Abraham in Egipte.

Fig. 11. Bedoel om die pilare van die hemel voor te stel, soos deur die Egiptenare verstaan.

Fig. 12. Raukeejang, wat die hemel, of die uitspansel bo ons hoofde aandui; maar in hierdie geval, ten opsigte van hierdie onderwerp het die Egiptenare dit gebruik om Sjaumau aan te dui, om hoog te wees, of die hemele, wat ooreenstem met die Hebreeuse woord, Sjaumajeem.