Studiehulp
JSV, Matthéüs 13


JSV, Matthéüs 13:39–44. Vergelyk Matthéüs 13:39–42; sien ook L&V 86:1–7

Voor die einde van die wêreld (vernietiging van die bose), sal boodskappers gestuur van die hemel die regverdiges bymekaarmaak van onder die bose.

39 Die oes is die einde van die wêreld, of die vernietiging van die bose.

40 Die maaiers is die engele, of die boodskappers gestuur van die hemel.

41 Net so, daarom, sal die onkruid bymekaargemaak en met vuur verbrand word, sal dit wees aan die einde van hierdie wêreld of die vernietiging van die bose.

42 Want op daardie dag, voor die Seun van die mens sal kom, sal Hy sy engele uitstuur en boodskappers van die hemel.

43 En hulle sal uit sy koninkryk alles bymekaarmaak wat aanstoot gee, en hulle wat ongeregtigheid doen, en sal hulle uitwerp van onder die bose; en daar sal ’n geween en ’n gekners van tande wees.

44 Want die wêreld sal met vuur verbrand word.