Studiehulp
Oorsig en Sleutel


Oorsig en Sleutel

Die buitelyne op die onderstaande kaart dui die fokus van elkeen van die genommerde kaarte aan wat volg. Hierdie kaarte bestaan uit groot streke sowel as eng-gefokusde geografiese areas.

  1. Fisiese Kaart van die Heilige Land

  2. Israel se Uittog vanuit Egipte en Intog in Kanaän

  3. Die Verdeling van die 12 Stamme

  4. Die Koninkryk van Dawid en Salomo

  5. Die Assiriese Ryk

  6. Die Nuwe Babiloniese Ryk en die Koninkryk van Egipte

  7. Die Persiese Ryk

  8. Die Romeinse Ryk

  9. Die Wêreld van die Ou Testament

  10. Kanaän in Ou Testamentiese Tye

  11. Die Heilige Land in Nuwe Testamentiese Tye

  12. Jerusalem in Jesus se Tyd

  13. Die Sendingreise van die Apostel Paulus

  14. Hoogtekaart van die Heilige Land

Beeld
oorsigkaart

N

1

6

10

5

11

9

14

8

13

3

4

2

7

12

Hier volg ’n sleutel om die verskillende simbole en druktipes wat op die kaarte gebruik word te verstaan. Verder mag individuele kaarte sleutels met verduidelikings bevat van bykomende simbole wat betrekking het op daardie betrokke kaart.

Beeld
sleutel

’n Rooi kol verteenwoordig ’n stad of ’n dorp.

’n Klein swart driehoek verteenwoordig ’n berg.

Dooie See

Hierdie lettertipe word gebruik vir geografiese plekke soos seë, riviere, berge, woestyne en eilande.

Jerusalem

Hierdie lettertipe word gebruik vir stede en dorpe (en vir die presiese plek op die stadskaart van Jerusalem).

Moab

Hierdie lettertipe word gebruik vir kleiner politieke verdelings soos streke, volke en stamme.

Judéa

Hierdie lettertipe word gebruik vir groter politieke verdelings soos koninkryke en nasies.