2. Israel se Uittog vanuit Egipte en Intog in Kanaän
N
Sleutel
Moontlike roete van die uittog
Ai
Jordaanrivier
Gilgal
Berg Nebo
Jérigo
Jerusalem
Dibon
Hebron
Soutsee (Dooie See)
Arnon
Groot See (Middellandse See)
Gasa
Kanaän
Arad
Moab
Filistyne
Berséba
Sered
Egiptieserivier
Zinwoestyn
Edom
Nyldelta
Raämses (Tanis)
Wildernis van Sur
Kades-Barnéa
Berg Hor
Gosen
Pitom
Sukkot
Egipte
Woestyn van Paran
Áraba (Slenkdal)
Oostelike Wildernis
On (Heliopolis)
Pi-Hágirot?
Woestyn van Etam
Sinai-skiereiland
Éseon-Geber
Nof (Memfis)
Nylrivier
Mara?
Elim?
Golf van Suez
Sinwoestyn
Sinaiwoestyn
Wildernislaers
Midian
Dofka?
Ráfidim?
Golf van Akaba
Berg Sinai? (Horeb)
Rooi See
Kilometer
0 40 80 120
A B C D
1 2 3 4
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
-
Raämses Israel is uit Egipte gewerp (Ex. 12; Núm. 33:5).
-
Sukkot Nadat die kinders van Israel hierdie eerste laer verlaat het, het die Here hulle bedags bygestaan in ’n wolkkolom en snags in ’n vuurkolom (Ex. 13:20–22).
-
Pi-Hágirot Israel het deur die Rooi See getrek (Ex. 14; Núm. 33:8).
-
Mara Die Here het die waters van Mara genees (Ex. 15:23–26).
-
Elim Israel het by 12 fonteine laer opgeslaan (Ex. 15:27).
-
Sinwoestyn Die Here het manna en kwartels gestuur om Israel te voed (Ex. 16).
-
Ráfidim Israel het teen Ámalek geveg (Ex. 17:8–16).
-
Berg Sinai (Berg Horeb of Jebel Musa) Die Here het die Tien Gebooie geopenbaar (Ex. 19–20).
-
Sinaiwoestyn Israel het die tabernakel vervaardig (Ex. 25–30).
-
Wildernislaers Sewentig ouderlinge is geroep om Moses te help om die volk te regeer (Núm. 11:16–17).
-
Éseon-Geber Israel het in vrede deur die lande van Esau en Ammon getrek (Deut. 2).
-
Kades-Barnéa Moses het spioene na die beloofde land gestuur; Israel het gerebelleer en nie die beloofde land binnegegaan nie; Kades het gedien as die hooflaer van Israel vir baie jare (Núm. 13:1–3, 17–33; 14; 32:8; Deut. 2:14).
-
Oostelike Wildernis Israel het konflik met Edom en Moab vermy (Núm. 20:14–21; 22–24).
-
Arnon-rivier Israel het die Amoriete wat teen hulle geveg het, vernietig (Deut. 2:24–37).
-
Berg Nebo Moses het die beloofde land aanskou (Deut. 34:1–4). Moses het sy laaste drie preke gelewer (Deut. 1–32).
-
Vlaktes van Moab Die Here het vir Israel aangesê om die land te verdeel en die inwoners te verdryf (Núm. 33:50–56).
-
Jordaanrivier Israel het die Jordaanrivier op droë grond oorgesteek. Naby Gilgal was stene van die bodem van die Jordaanrivier as ’n monument vir die skeiding van die Jordaan se waters geplaas (Jos. 3:1–5:1).
-
Jérigo Die kinders van Israel het die stad verower en vernietig (Jos. 6).