Studiehulp
Bybelkaarte Indeks


Bybelkaarte Indeks

Die kaarte indeks kan u help om ’n spesifieke plek op die kaarte op te spoor. Elke inskrywing sluit die kaartnommer in gevolg deur die ruitverwysing wat uit ’n letter-syfer kombinasie bestaan. Byvoorbeeld, die inskrywing vir Rabba (Amman) op die eerste kaart is gelys as as 1:D5—d.w.s. kaart 1, blokkie D5. U kan spesifieke blokkies op elke kaart bepaal deur te verwys na die koördinate aan die bokant en sykant van daardie kaart. Alternatiewe name van plekke word tussen hakies gegee; bv. Rabba (Amman). ’n Vraagteken na ’n naam dui aan dat die plek wat op die kaart aangedui word ’n moontlike of waarskynlike ligging is, maar nie vir seker nie.