Studiehulp
JSV, Openbaring 5


JSV, Openbaring 5:6. Vergelyk Openbaring 5:6

Twaalf diensknegte van God word na die hele aarde uitgestuur.

6 En ek het aanskou en kyk, in die midde van die troon en van die vier diere, en in die midde van die ouderlinge, het ’n Lam gestaan soos dit geslag was, met twaalf horings en twaalf oë, wat die twaalf diensknegte van God is, uitgestuur na die hele aarde.