Studiehulp
JSV, Johannes 6


JSV, Johannes 6:44. Vergelyk Johannes 6:44

Die Vader se wil is dat almal Jesus ontvang. Diegene wat die wil van Jesus doen, sal opgerig word in die opstanding van die regverdiges.

44 Niemand kan na My toe kom nie, tensy hy die wil van my Vader doen wat My gestuur het. En dit is die wil van Hom wat My gestuur het, sodat julle die Seun ontvang; want die Vader lewer getuienis van Hom; en hy wat die getuienis ontvang, en die wil doen van Hom wat My gestuur het, sal Ek oprig in die opstanding van die regverdiges.