Studiehulp
JSV, Johahnes 14


JSV, Johannes 14:30. Vergelyk Johannes 14:30

Die prins van die duisternis, of Satan, is van hierdie wêreld.

30 Hierna sal Ek nie baie met julle praat nie; want die prins van die duisternis, wat van hierdie wêreld is, kom, maar het geen mag oor My nie, maar hy het mag oor julle.