Studiehulp
JSV, Exodus 32


JSV, Exodus 32:14. Vergelyk Exodus 32:14

Die Here sal die Israeliete spaar wat sal bekeer.

14 En die Here het vir Moses gesê, Indien hulle sal bekeer van die boosheid wat hulle gedoen het, sal Ek hulle spaar, en my kwaai toorn wegkeer; maar kyk, jy sal oordeel vel oor al diegene wat nie vandag wil bekeer van hierdie boosheid nie. Daarom, sien dat jy hierdie ding doen wat Ek jou gebied het, of Ek sal alles uitvoer wat Ek gedink het om aan my volk te doen.