Die doop van klein kindertjies is ’n bose gruwel—Klein kindertjies is lewend in Christus vanweë die Versoening—Geloof, bekering, sagmoedigheid en nederigheid van hart, ontvangs van die Heilige Gees, en volharding tot die einde toe, lei na heil. Ongeveer 401–421 n.C.