Studiehulp
JSV, Romeine 8


JSV, Romeine 8:8. Vergelyk Romeine 8:8

Diegene wat die weë van die vlees volg, kan God nie behaag nie.

8 Daarom, hulle wat na die vlees is, kan God nie behaag nie.

JSV, Romeine 8:29–30. Vergelyk Romeine 8:29–30

Jesus Christus heilig die regverdiges ter voorbereiding van hulle heil.

29 Vir hom wat Hy vooraf geken het, het Hy ook voorafverordineer om te konformeer met sy eie beeld, sodat Hy die eersgeborene mag wees onder vele broers.

30 Voorts, hom wat Hy voorafverordineer het; hom het Hy ook geroep; en hom wat Hy geroep het, hom het Hy ook geheilig; en hom wat Hy geheilig het, hom het Hy ook verheerlik.