Studiehulp
JSV, Lukas 11


JSV, Lukas 11:53. Vergelyk Lukas 11:52

Die volheid van die skrifture is die sleutel tot kennis.

53 Wee julle, regsgeleerdes! Want julle het die sleutel tot kennis weggeneem, die volheid van die skrifture; julle gaan nie self die koninkryk binne nie; en diegene wat binnegegaan het, het julle verhinder.