Studiehulp
JSV, Hebreërs 1


JSV, Hebreërs 1:6–7. Vergelyk Hebreërs 1:6–7

Engele is dienende geeste.

En verder, toe Hy die eersgeborene die wêreld ingebring het, het Hy gesê, En laat al die engele van God Hóm aanbid wat sy dienaars soos ’n vuurvlam maak.

En van die engele het Hy gesê, Engele is dienende geeste.