Studiehulp
JSV, Handelinge 9


JSV, Handelinge 9:7. Vergelyk Handelinge 9:7; 22:9

Diegene wat saam met Paulus is tydens sy bekering sien die lig, maar hulle hoor nie die stem of sien nie die Here nie.

En hulle wat saam met hom gereis het, het inderdaad die lig gesien en was bevrees; maar hulle het nie die stem gehoor van Hom wat met hom gespreek het nie.