Studiehulp
JSV, 1 Timótheüs 2


JSV, 1 Timótheüs 2:4. Vergelyk 1 Timótheüs 2:4

Christus is die Eniggebore Seun en Middelaar.

4 Wat gewillig is om alle mense te red en om te kom na die kennis van die waarheid wat in Christus Jesus is, wat die Eniggebore Seun van God is en geordineer is om ’n middelaar tussen God en die mens te wees; wat een God is en mag het oor alle mense.