Studiehulp
JSV, 1 Johannes 2


JSV, 1 Johannes 2:1. Vergelyk 1 Johannes 2:1

Christus is ons Voorspraak by die Vader indien ons bekeer.

My klein kindertjies, hierdie dinge skryf ek aan julle, sodat julle nie sondig nie. Maar indien enigeen sondig en bekeer, het ons ’n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus die Regverdige;