Liahona
Wat Is Gebed?
April 2024


Wat Is Geloof? Vriend, April 2024, 46–47.

Maandelikse Vriend-boodskap, April 2024

Wat Is Gebed?

Beeld
Dogtertjie wat langs die bed bid

Illustrasies deur Apryl Stott

Gebed is hoe ons met Hemelse Vader praat.

Beeld
Seuntjie wat op speelgrond bid

Ons kan enige tyd, enige plek bid. Hemelse Vader sal ons altyd hoor.

Beeld
Seuntjie wat in die Primêre Organisasie bid

Ons gebruik woorde wat liefde en respek betoon wanneer ons bid.

Beeld
Seuntjie wat saam met familie bid

Ons bedank Hemelse Vader vir ons seëninge. En ons kan Hom om hulp vra.

Beeld
Dogtertjie bid op ʼn bed

Ek kan Hemelse Vader se liefde voel elke keer wanneer ek bid!

Inkleurbladsy

Ek Kan tot Hemelse Vader Bid

Beeld
alt text here

Illustrasie deur Adam Koford

Waaroor bid jy?