Studiehulp
JSV, Openbaring 19


JSV, Openbaring 19:15, 21. Vergelyk Openbaring 19:15, 21

God gebruik die woord van Christus om die nasies te tref.

15 En uit sy mond gaan die woord van God uit, en daarmee sal Hy die nasies slaan; en Hy sal hulle regeer met die woord van sy mond; en Hy trap die wynpers in die vurigheid en toorn van Almagtige God.

21 En die oorblyfsel is gedood deur die woord van Hom wat op die perd gesit het, welke woord by sy mond uitgaan; en al die voëls is versadig met hulle vlees.