Studiehulp
JSV, 1 Johannes 3


JSV, 1 Johannes 3:9. Vergelyk 1 Johannes 3:9

Wie ook al gebore is uit God, volhard nie in die sonde nie.

9 Wie ook al gebore is uit God volhard nie in die sonde nie; want die Gees van God vertoef in hom; en hy kan nie volhard in die sonde nie, omdat hy uit God gebore is, omdat hy daardie Heilige Gees van die belofte ontvang het.