Studiehulp
Inleiding


Kronologie

Die volgende kort kronologie kan u ’n begrip van die volgorde van gebeure in die Bybel en Boek van Mormon tye gee. Baie datums is geskat, veral in Ou Testamentiese tye.