Studiehulp
Verwysingsgids van die Bybel


Verwysingsgids van die Bybel

Die Bybel is in twee dele verdeel: die Ou Testament en die Nuwe Testament. Die Ou Testament is ʼn heilige rekord van God se handelinge met sy verbondsvolk in die Heilige Land. Dit sluit in die leringe van profete soos Moses, Josua, Jesaja, Jeremia en Daniël. Die Nuwe Testament teken die geboorte, aardse bediening, Versoening en Opstanding van die Saligmaker aan. Dit sluit af met die bediening van die Saligmaker se Apostels.

Hierdie gids verskaf nuttige Bybelverwysings wat onder die volgende opskrifte gegroepeer is:

  • Godheid

  • Evangeliese Onderwerpe

  • Mense

  • Plekke

  • Gebeurtenisse

Vir bykomende studiehulpmiddels, sien die Gids tot die Skrifture, gepubliseer saam met die Boek van Mormon, Leer en Verbonde en die Pêrel van Groot Waarde.

Godheid

Evangeliese Onderwerpe

Mense

Plekke

Sien ook die kaarte en foto’s wat na hierdie Bybelverwysingsgids volg.

Gebeurtenisse